Thursday, April 3, 2008

2008

Kan julle glo dit is al 3 maande in 2008 in. Tyd wag vir niemand nie. Dit gaan goed met die Lombard's van Rokewood nr 10.

Vanaf begin Februarie 2008 het ons binne ons huis begin "renovate". Mure uitgeslaan en herbou. Ons planne vir die nuwe opwaskamer aan ons kombuis is bykans voltooi. Ek en Evette stry nou net oor presies waat die grens van die buite mure moet kom.

Ons gaan tot op ons bure se bou lyn bou so daarvoor moet ons planne inhandig by die Munisipalitiet. Dit kan 3 na 4 mnd neem!!

No comments: