Vrydag oggend, 21 Sept.Ek het vanoggend 7 uur begin werk sodat ek al 3:30 kan loop by die werk. Ons caravaan is gisteraand gepak en sit reg vir die Wes kus. Ons beplan om vir 3 nagte te gaan staan by Tietiesbaai.
Ons het al daar gaan staan en die kinders geniet dit vreeslik. Nie eindlik 'n swem see nie want die water is te koud maar dis net 'n heerlike rustige wegkom naweek. Die weer voorspelling lyk nie so goed nie maar ons hoop maar vir die beste.
1 comment:
Tolla,
Ek hoop jy het genoeg tieties gekry vir jou verjaarsdag daar op Tietiesbaai!!
Post a Comment