Isabella was Saterdag een van Minki se twee blomme meisietjies. Hier is van haar fotos. Isabella was so opgewonde oor die hele storie. Sy het letterlik die slapie afgetel.
Ons pos elke nou en dan nuwe stories op die blog. As jy ouer "posts" wil lees, dan gaan jy na die regterkant van die bladsy, (net onder hierdie blokkie teks by die "Ons Blog Argief stories") en kliek op een van die datums of titels. Jy sal sien dat die oudste artikels heel onder is. As jy dus die hele geskiedenis wil oplees, begin heel onder, kliek op older posts, en begin daar.
Die nuutste familie nuus is altyd bo-aan hierdie blad.
Geniet dit, en voel vry om op "comments" te kliek en 'n boodskap te los.
No comments:
Post a Comment